Home » Blogs  »  Reenboog
Reenboog
Net soos enige ander dag. Ons het darem n mooi reƫnboog gesien. Die sonkom nog vroeg op en gaan sak nog lekker laat. Dit gooi ons interne klokke bietjie uit. Ek begin so laat kos maak, want in SA het ek begin kos maak as dit skemer raak, nou raak dit eers 22:00 skemer. So ons eet elke aan omtrent eers 21:00.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *