Andre werk weer en ek en Jandre het lekker laat gesit en kuier in die hotel. Ons het eers 11uur die trein gekry en Dundrum toe gegaan. Ons het die hele dag rondgespa in diesentrum en lekker lank by starbucks geit en geels. Andre het ons na werk kom oplaai en ons het terug gery huis toe.