Home » Blogs  »  Huweliksherdenking
Huweliksherdenking
Vandag is dit ons 23ste huweliksherdenking. Ons 4de keer wat ons dit inĀ  Ierland vier. Ons het lekker op die strand gaan loop en by die see gesit. Ons het n lekker kaas en wyn aandete gehad. Vir ons n lekker botteltjie wyn gekry vir R500. Was n lekker rustige dag net die 3 van ons. Andre ek weet nie wie verdien die medalje vir die 23 jaar nie, maar ek voel dit is ek wat hom die jaar moet kry.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *