Ons het vandag ons nuwe bure ontmoet. moet erken ons vorige bure was baie meer ibteressant en verwelkomend. Kan nie sien dat ons groot vriende gaan wees nie. Die koeie verstaan nie afrikaans nie. Jandre het nader kennis gaan maak enĀ ons het n paar foto's geneem.