Home » Blogs  »  Rus bietjie
Rus bietjie
Vandag het ons die oggend nêrens heen gery nie. Dit was so lekker om net bietjie rustig te wees. Ek het net wasgoed gewas. Die son het lekker geskyn en die wasgoe het mooi droog geword.  Dit is beslis nie die lekker warm Afrika son nie. Jandre begin dink dat ons vir hom jok oor die baie reën hier. Dit is al die 4de dag van sonskyn Na André klaar gewerk het, het ons gou Wexford toe gery om kruideniersware by Tesco's gaan koop.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *