Ons het soos klippe geslaap. Ons was so moeg. Nie eens die vreemde geluide het ons wakker gehou nie. Ons is vroeg wakker en reg vir die dag. Ons het n hele lys van alles wat vandag gedoen moet word.
- Bank toe gaan om n rekening oop te maak.
- Kar koop
- Afsprake maak vir stempels in ons paspoorte.
- Internet aansluit.
- Vullisblikke kry ens.