Home » Blogs  »  Nuwe bure
Nuwe bure
Ons het vandag ons nuwe bure ontmoet. moet erken ons vorige bure was baie meer ibteressant en verwelkomend. Kan nie sien dat ons groot vriende gaan wees nie. Die koeie verstaan nie afrikaans nie. Jandre het nader kennis gaan maak enĀ  ons het n paar foto's geneem.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *