Home » Blogs  »  Pub crawling
Pub crawling
Vanaand het ons bietjie gaan pub crawling doen. Ons het van dorp na dorp gery en bietjie gaan kyk hoe lyk die pubs. Ons het n baie groot sukses rate gehad om nuwe mense te ontmoet nie. Die meeste mense hier op die platteland hou maar by hulle ie Groepies.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *