Ons eerste vakansiedag in Ierland. Hulle noem dit Bank Holiday. So in van die maande het jy die eerste Maandag van die maand n vakansiedag. Hulle het nie soveel vakansiedae soos SA nie. Ons was net rustig by die huis en het nie veel gedoen nie.Andre en Jandre het bal geskop en ons het n die sonkamer geit en broei.